Bestandele nodig vir resep.
Uie
Garlic
Mossels
Room
1 x Royco (Gourmet Soup) Seafood a la cream
1 x pakkie Dik Wit Uie Sop
Was Mossels in bak water – gooi suurlemoen sap ook oor.
Dreineer laat dit bietjie droog word anders as jy dit by die uie en garlic gaan braai gaan dit te waterrig wees.
As dit is, is dit ook nie doodsake nie.
METODE
1. Braai uie en garlic met botter
2. Gooi Mossels by en braai vir so 5 min.
3. Gooi suurlemoen sap by na smaak.
4. Meng die room en Royco Pakkie sop en dik wit uie sop saam.
5. Meng in by uie, garlic en Mossels sop te maak.
As die gekook vir jou te dik is kan jy nog room of melk by gooi hang af hoe jy van jou sop se dikte hou.
Jy kan sout en peper ook na smaak bysit as jy dink dis nodig.
Laat prit vir so halfuur of so jy sal proei as dit reg is (na jou smaak.)
Benhet Nieuwenhuis