LEMOENSOUS

250 ml (1 k) suiker
125 ml (¬Ĺ k) lemoensap
50 ml (4 E) botter
5 ml (1 t) lemoenskil
15 ml (3 t) Van der Hum of suurlemoensap 

Bring suiker en lemoensap tot kookpunt.
Roer botter, lemoenskil en suurlemoensap by.
Dien warm lemoensous oor warm toegedraaide pannekoek of plaatkoekies!!