1

LEKKER CHILLI SOUS

sweet and sour sause

bestandele
8 Groot uie (geskil en gekap)
1 groen en 1 rooi soetrissie
1 Groot blik appelkooskonfyt (900g)
1 groot bottel tamatiesous
3-4 chillies fyngesny of een pakkie gedroogde chillies. (Ek het twee pakkies gebruik)

metode
Braai uie en soetrissie effens in olyfolie.
Voeg appelkooskonfyt en tamatiesous by en prut vir 2-3 minute.
Voeg chillies by en prut vir sowat 10minute.
Roer gereeld.
Sous kan oor enigiets gebruik word.

Jeani Strauss