KRUMMEL VARKTJOPS

krummel varktop marie
KRUMMEL VARKTJOPS

BESTANDELE
5-6 Loin Varktjops
150 ml sonneblom olie
1 Groot pak kaas en Uie skyfies fyngedruk
foelieVoorbereide oond van 180 grade C
Verf die varktjops liggies met olie aan beide kante
Sny die vetjie liggies af
Rol tjops in kaas en uie skyfies tot goed bedek
Pak in oondvaste bak en bedek met foelie en bak vir 45 min by 180 grade C
Verwyder foelie en bak verder tot mooi bruin
Marie Rheeder Troskie
Geskryf deur: jpetro