KRUISEMENTSOUS

kruisement


Vermeng 200ml appelkooskonfyt, 100g wit suiker en 250ml wit asyn in ‘n diep, mikrogolf bak en mikrogolf vir 4-5min by 100% krag; roer dit deeglik om te verseker dat al die suiker opgelos is. Roer 250ml gekapte vars kruisement by. Laat die mengsel afkoel. Bewaar dit tot 6 maand in die koelkas in n houer wat dig seel. Sit voor saam met lams- of wildsvleis.

*Lekker vir later*