1

KLAM BROWNIES

KLAM BROWNIES
Oond 180°C.
Sif saam:
375 ml koekmeel
2 t bakpoeier
2 ml sout
45 ml kakaopoeier
Voeg 375 ml suiker by
Klits saam:
3 groot eiers
160 ml olie
1 t vanilla

Meng liggies met droë bestandele en voeg 2 E gekapte sjokolade by.
Skep in gevoerde, gesmeerde vierkantige koekpan.
Bak vir 25 minute. Moet nog effe klam bo-op wees.
Laat 5 minute in pan afkoel en haal versigtig uit pan en sny in blokke.
Geplaas deur Marie Rheeder Troskie
Foto:  Ronel Muller Thoma