Kamma-sauerkraut

No Photo Available

 Jenny Fourie se kamma sauerkraut:
mini-kooltjies gesnipper en gekook in soutwater. Sous bo-oor van pynappel-chutney, semi-soetwyn en asyn en verdik met maizena.
Ute Mueller Jordaan