Meng alles saam behalwe die kaassous en room.
Gooi kaassous (gemaak van room en kaassous poeier) bo-oor.
Gooi kaas oor en bedek met foelie
Bak vir 1-1 1/2 uur by 180 ºC
Resep: Louise van Aswegen deWet
Foto: Rina Kleinhans
Nota: Nuncia Botes – Dis baie lekker saam bbq simba chippies ook my skoonpa maak dit so en ek vrek oor dit.