BLOUWILDEBEES VLEIS

wildsvleis1

 boudtjops of skenkel
Baie lekker vir potjie,stew of pastei.Blouwildebees is net baie donkerder as ander wildsvleis.Maak n mengsel van die volgende en gebruik dit na smaak in enige wildsgereg:
3 tl fyn koljander,
1,5 tl swart peper
,2 tl basieliekruid,
1/2 tl tiemie
knippie naeltjies.
Meng alles goed saam en begin met 2 tl op n kilo vleis.Gooi meer na smaak.gooi ook 3 el woreshiresous by. Prut stadig tot sag.
Piet Pompies