WIMPY RELISH


WIMPY RELISH
3 uie baie fyn gesny
500 ml wit asyn
125 ml suiker
750 ml tamatiesous maar nie All Gold nie ‘n goedkoop maak

Kook die uie en die suiker saam in die asyn.
As die uie sag is en van die asyn weg gekook is gooi dan die bottel tamatiesous in en laat vir so rukkie weer deurkook.
Plasing: Annette Breytenbach van Wyk
Foto: Esmeralda Brown Pretorius – Wimpy sous van die blad gemaak en is regtig lekker. Julle kan gerus probeer