VINNIGE EIERVULSELS

FLR BB Yummieee!!
VINNIGE EIERVULSELS

Roereier, gemeng met ‘n bietjie mayonnaise en ‘n bietjie
tamatiesous, of roereier en tamatieskyfies.
Fyn gekapte hard gekookte eier, gemeng met brosgebraaide spekvleis en
aangeklam met ‘n bietjie slaaisous of mayonnaise.
Fyngemaakte hard gekookte eier, gemeng met aangemaakte mosterd.
Hard gekookte eierskyfies, komkommerskyfies en toebroodjiesmeer.
Wenk: ‘n Hard gekookte eier bly langer goed as dit nie afgedop word
nie.
Hard gekookte eiers kan vir ‘n paar dae in die yskas geb√™re word.