VINNIGE BOTTERBROODJIES VIR ONTBYT

VINNIGE BOTTERBROODJIES VIR ONTBYT
500 ml meelblom
20 ml bakpoeier
2 ml sout
Sif saam
Vryf 25 ml gerasperde botter in
Meng liggies met
160 ml melk
1 eier

Druk plat met hand, 12 mm dik
Druk fatsoentjies
Smeer liggies met mengsel van eier en water
Bak 10 min By 220ºC (Halogen)
Resep: Joey Mostert
Foto:  Francis Smith