HEERLIKE MUFFIN OF SKONS

tested
HEERLIKE MUFFIN OF SKONS
625 ml koekmeel
250 ml fyngerasperde kaas
62,5 ml kookolie
250 ml melk
4 groot eiers
4 teelepels bakpoeier
klein bietjie sout (nie te veel nie anders gee dit die muffins/skons ‘n frank smaak)

Klits die olie, melk, eiers en kaas saam. Sif die droĆ« bestanddele saam en voeg by die olie-mengsel. (dit is’n slap deeg)
Skep in groot (12) kolwyntjie-pannetjies en bak vir 15 min by 200 grade C.
ONS HET GESMUL….
Bron: Hannah Langhout
Plasing: Wilma Josey Venter