HAMBURGER PATTIE

hamburger patties
HAMBURGER PATTIE

1 kg mince
2 eiers
mince spice na smaak
knoffel stukkies na smaak
sout en vars gemaalde swart peper
gedroogte pietersielie na smaak
125ml oats Meng alles deurmekaar en maak die patties en sit in yskas tot voor gaarmaak.
Verhit olie en sit die patties in braai een kant en draai om sodra omgedraai het sit stukkies kaas op tot dit gesmelt het.
Op die burger is daar op die onderste deel botter, avo ge-mash met asyn en sout en peper, blaarslaai, tamatie, uie, pattie
Die boonste deel van die broodjie botter en relish.

Plasing: Annette Breytenbach van Wyk