Meng alles saam en sit in oondvaste bak.
Mikrogolf vir 15 minute.
Roer elke 5 minute.
Laat staan vir 5 minute.
Bedien warm.
HEERLIK!
Bron: Elmien Claassen Downey
Foto: Adam Cloete
Nota: Dit is baie lekker en romerig en die mikrogolf tyd is net genoeg om die groente gaar, maar nog stewig en krisp te kry. Die mayonnaise is bietjie skerp vir my smaak en ek sal dit verminder en met helfte yogurt meng. Bietjie kaas ingemeng kan dit ook net lekkerder maak.
Geskuif
Dorothy Levauna Thouros: Het die resep gisteraand gemaak en dit was HEERLIK! My gesin wat gewoonlik nie die groentes wil eet, het die bak amper leeg geeet..Dis maklik en goedkoop, als wat mens gewoonlik in die huis het. Baie dankie Food Lovers vriende vir heerlike resepte soos die.
Adam Cloete: Dankie Dorothy Levauna Thouros, dis lekker om sulke positiewe terugvoer van ons lede te kry
Dit is baie lekker en romerig en die mikrogolf tyd is net genoeg om die groente gaar, maar nog stewig en krisp te kry. Die mayonnaise is bietjie skerp vir my smaak en ek sal dit verminder en met helfte yogurt meng. Bietjie kaas ingemeng kan dit ook net lekkerder maak.