CRUMBED MUSHROOMS – KRUMMEL SAMPIOENE

tested

CRUMBED MUSHROOMS
Sampioene/mushrooms
Ina Paarman se ‘Seasoned Sea Salt’
Meelblom om in te rol
Pakkie ongegeurde krummels
1 Geklitste eier met n bietjie melk gemeng

Kook sampioene 3 minute lank in n effense soutwater.
Dreineer.
Geur meel met gegeurde sout en rol sampioene daarin.
Doop in eier/melkmengsel en rol in krummels.
Bak in diepvet tot goudbruin en dreineer.

Plasing: Marietjie Weitsz
Foto:  Gideon Louw