1

BAR ONE SOUS

tested

BAR ONE SOUS
3 Bar One’s in stukkies gebreek
397 g (1 blik) Kondensmelk
250 ml Room
2 ml vanilla essens
Verhit die Bar One’s en kondensmelk saam in ‘n glas bak oor kookwater of in die mikrogolf. Roer gereeld tot sjokolade gesmelt het. Moenie kook nie…Verwyder van die hitte en roer room en vanilla by. Bedien warm.
Maak ongeveer 500 ml sous.
BRON: Charlotte Verwey da Silva